Charles Seel

Charles Seel
Geboorte (1897-04-29)29 April 1897
Sterfte 19 April 1980 (op 82)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charles Seel (29 April 1897 – 19 April 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Westworld (1973) en in die televisiereekse Gunsmoke (1955) en Wichita Town (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy